TOEGANGKAARTJIES: Anibrandfees 27 & 28 April 2012
Toegangskaartjies is per dag. Geen naweekpakkette is beskikbaar nie.


Toegangskaartjies sal beskikbaar wees vanaf 1 April 2012.
Kaartjies beskikbaar by:
Die Brandwag Hoërskool: Finansiële kantoor
Enige Brandwagleerder
Westway Café, Kaapweg, Newton Park, Port Elizabeth
Daniëls Service Station Caltex Mosel, Uitenhage
Bespreekte Sitplekke @ R130 net by Die Brandwag Hoërskool (041 9228188) e-pos: finansies@brandwag.co.za
Brandwynproe @ R20 by Richard Smith 082 497 2014
Landboukonferensie kaartjies en tafelbesprekings: Die Brandwag Hoërskool Finansiële kantoor.
Volw: R80 per dag
Skoliere: Gr 1 tot Gr 12: R40 per dag
ID dokument kan aangevra word.
Toegangskaartjies sluit in alle vertonings.
Biertent toegang:
Let asseblief daarop dat geen skolier of persoon onder 18 in enige biertent toegelaat sal word nie. D.w.s geen voorskoolse kinders; geen persone met skoliere bandjies nie en persone met volwasse bandjies mag gevra word om ID dokumente te toon.


home contact us
Using this site means you accept its terms | Contact webmaster
Copyright © 2012 Anibrand Fees , Uitenhage, South Africa. All trademarks and logos are the property of their respective owners and may not be reproduced for any purpose without express written permission from the trademark holder.




