Diens aan die gemeenskap
Voedselprojek



In samewerking met die plaaslike Junior Stadsraad en die leerders van Die Brandwag Hoërskool, het ons in 2011 ‘n paar duisend blikkies kon insamel.Die kos is uitgedeel aan 8 skole in die Uitenhage / Despatch / Kwanobuhle / Kamesh area. Ons hoop om in 2012 meer in te samel en dat verskaffers ook deel sal raak van hierdie belangrike projek deur nie-bederfbare voedsel te skenk.


home contact us
Using this site means you accept its terms | Contact webmaster
Copyright © 2012 Anibrand Fees , Uitenhage, South Africa. All trademarks and logos are the property of their respective owners and may not be reproduced for any purpose without express written permission from the trademark holder.






